Vroeë lesers
Vlak 1 sigwoord-boek – 7 maklik leesbare stories met sigwoorde
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
Die boek bestaan uit sewe stories, onder meer: Is jy my maatjie, Is jy 'n monster, Alles oor Kersfeesvader, Wil jy speel, As jy jou hond liefhet, Die lekkerste speelgrond nog en My eerste dag by die kleuterskool.
Sigwoord-flitskaarte en aktiwiteite word in hierdie boek verskaf. Die boek is deur 'n professionele opvoedkundige geskryf wat vir die afgelope 30 jaar vir duisende kinders leer hoe om te lees. Jy sal jou kind 'n groot hupstoot gee as jy hierdie boek aankoop.
As jy jou gr. R- en kleuterskoolkinders wil leer hoe om te lees, dan is hierdie die perfekte boek om mee te begin. Die sigwoord-boek beskik oor eenvoudige teks, herhalende woorde en illustrasies om jou kind te help met vooruitskattingsvaardighede en begrip. Dit is uitstekend vir beginner-lesers tussen die ouderdomme van 2 tot 5 jaar.
Die boek bestaan uit sewe stories, onder meer: Is jy my maatjie, Is jy 'n monster, Alles oor Kersfeesvader, Wil jy speel, As jy jou hond liefhet, Die lekkerste speelgrond nog en My eerste dag by die kleuterskool.
Sigwoord-flitskaarte en aktiwiteite word in hierdie boek verskaf. Die boek is deur 'n professionele opvoedkundige geskryf wat vir die afgelope 30 jaar vir duisende kinders leer hoe om te lees. Jy sal jou kind 'n groot hupstoot gee as jy hierdie boek aankoop.
-
Creators
-
Publisher
-
Release date
October 12, 2015 -
Formats
-
OverDrive Read
- ISBN: 9781507122532
- File size: 7647 KB
-
EPUB ebook
- ISBN: 9781507122532
- File size: 7691 KB
-
Open EPUB ebook
- ISBN: 9781507122532
- File size: 7672 KB
-
-
Languages
- Afrikaans
Formats
- OverDrive Read
- EPUB ebook
- Open EPUB ebook
subjects
Languages
- Afrikaans
Loading
Why is availability limited?
×Availability can change throughout the month based on the library's budget. You can still place a hold on the title, and your hold will be automatically filled as soon as the title is available again.
The Kindle Book format for this title is not supported on:
×Read-along ebook
×The OverDrive Read format of this ebook has professional narration that plays while you read in your browser. Learn more here.