Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
Cover image for Skaduwee

Skaduwee

ebook

Paul du Toit het hom in die Verenigde Koninkryk kom vestig nadat hy Suid-Afrika tien jaar tevore onder ? wolk verlaat het. Nou is hy geskei en middeljarig, verstrengel in ? vervelige werk en ? sukkelende verhouding, Hy aanvaar dus geredelik ? maklike—of so dink hy—opdrag van ? ryk Londense finansier wat hom na Suid-Afrika terugneem. Maar die land het verander, en die terrein is verraderlik. Skielik moet Paul nie net met die skaduwees van sy eie lewe veg nie, maar ook met die versteekte magte wat Suid-Afrika beheer.

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans