Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
Cover image for Die vrou in die blou mantel

Die vrou in die blou mantel

ebook
'n Vrou se liggaam word gevind. Sy word Bennie en Vaughn se probleem toe daar besef word sy's 'n buitelander: Alicia Lewis, 'n kunskenner op die spoor van 'n ou skildery. Wanneer Lithpel Davids die naam Billy de Palma in Alicia se skootrekenaar vind, weet Vaughn daar's gróót fout. Want hy ken vir Billy, en Billy is bad, bad news . . .

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans