Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
Cover image for Geldwolf

Geldwolf

ebook

Sakereus Stephen Winter staan op die kruin van sukses. Hy woon in ? herehuis van R50 miljoen saam met sy beeldskone jonger vrou, en hy's ? transaksie met die regering aan't onderhandel wat uiteindelik sy verterende ambisie sal volbring - ? persoonlike netto waarde van een biljoen rand. Maar dalk is dit een transaksie te ver. Sy obsessiewe najaag van rykdom lei hom nou na ? onderwêreld van korrupsie en politieke binnegevegte; magtig en wraakgierige vyande begin hulle teen hom monster, en hul spelreëls is nie dié van die sakewêreld nie. En Winter is nie wie mense dink hy is nie. Sy verlede is die fabrikasie vansy bedrog net soos sy huidige self die maaksel van sy wil is. Maar onder dit alles klop daar ? hart van vlees en bewing, wat hy nie kan bly vermy nie.

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans