Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Huisgenoot

Mar 21 2024
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

DIE VOORBARIGE VLIEËNIER MATHIAS RUST

TOETS JOU KENNIS

PHILISKA CUPIDO OOR HAAR STEVE

FLITSVRAE: CINDY SWANEPOEL • Aktrise, tans te sien in Koek op Showmax

SIEMBAMBA, MAMMA SE KINDJIE • Op foto’s glimlag Joshlin Smith met die blink ogies en melktandjies van onskuld. Maar haar lewe was nog nooit maklik nie. En toe verdwyn sy – en haar ma word in hegtenis geneem. MEGHAN LAWRENCE sluit by die soektog aan

STEMMETJIES WAT STIL WORD

’N NUWE BLOMTYD • In haar eerste Huisgenootonderhoud in jare vertel Karlien van Jaarsveld van die seer pad wat sy moes stap – en hoe dit haar gebring het by ’n plek waar als eindelik weer mooi is

JAMMER VIR MYSELF? NIE EK NIE! • Volgens dokters sou sy nie eens ouer as 14 word nie, maar op 18 wil sy vir die wêreld wys haar siekte definieer haar nie

‘GEE HOM SY LAASTE WENS’ • Hy wil sy oorlede lewensmaat se as in die see strooi soos hy gevra het – maar nou is hy in ’n regstryd gewikkel met dié se ma oor wie die as toekom

SKOLEWET WAAROOR GAAN DIE STORM? • As jy kinders op skool het, sal dit goed wees om kennis te neem van Bela, die wetsontwerp waaroor daar hewig gestry word. Wat behels dit, en hoekom is dit so omstrede? Hier’s die kwessie in ’n neutedop

Ontdek die VEGANIS IN JOU • Probeer hierdie heerlike VEGANISTIESE GEREGTE wat jy in minder as 30 minute kan saamslaan – maak van MEATLESS MONDAY ’n heilsame gewoonte

MOOIE MEISIE • Dis nou in om meisierig te lyk. Raak dus romanties met fyn versierings, sagte skakerings en valle vir ’n vale

SLIM STYLE VIR OEFEN • Om jou hare uit jou gesig te hou terwyl jy oefening of sport doen is makliker as wat jy dink

KLAS IN KERAMIEK • Gee jou huis karakter met hierdie interessante dekoritems

VRA VIR IRMA • Skryf gerus vir my oor jou sake van die hart of moeilike persoonlike kwessies. Ek beantwoord hier vrae en briewe van lesers en gee graag raad. Ek sal nie jou naam bekend maak nie en jou identiteit bly vertroulik. Skryf vir my by: Vra vir Irma, Posbus 1802, Kaapstad 8000 of stuur jou e-pos na vravirirma@gmail.com of SMS Vra vir Irma gevolg deur jou vraag na 36489.

AS BOET OF SUS ’N BEDORWE BROKKIE IS

GEREEDSKAP VIR DIE KWAAI OOMBLIKKE

SKEP SÓ VIR JOUSELF VREUGDE

’N HELPENDE HAND VIR JOU EERSTE HUISIE • First Home Finance is ’n staatsubsidie beskikbaar aan Suid-Afrikaners wat vir die eerste keer ’n blyplek koop. Jy kan terugwerkend aansoek doen en hoef dit nie terug te betaal nie. Dit kan ’n groot hulp wees vir jong mense of mense in laer inkomstegroepe

DIE TWEE SOORTE INFLAMMASIE

JOU STERRE

Plan B • Maak ’n plan om kykNET se nuwe trefferreeks te kyk – jy sal nie spyt wees nie

Nuwe musiek • Van ’n Dolly Parton-treffer wat ’n rapbaadjie kry tot musieksterre vir wie die tyd eindelik aangebreek het – dié musiek vertel stories

Nuut op die rakke • So reg uit die Hantam stuur hierdie bekroonde skrywer haar nuutste storie

Om alleen te val … • Sy’t haar land en studies bo liefde gekies. Nou het sy ’n suksesvolle loopbaan – maar sy stap die pad alleen

SPOEGWOLF

TV-GIDS • Alle TV-inligting was korrek teen druktyd. By Huisgenoot maak ons seker die inligting is reg, maar TV-kanale bring dikwels veranderings aan nadat ons spertyd...

Expand title description text
Frequency: Weekly Pages: 110 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Mar 21 2024

OverDrive Magazine

  • Release date: March 15, 2024

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans