Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Huisgenoot

Jun 20 2024
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

BREIPATRONE BY DOSYNE

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

AFRIKAANS ENSOVOORTS

DIE AKTRISE SOPHIA LOREN

TOETS JOU KENNIS

CHERYL MUDDE OOR HAAR MAN, ROBBIE

FLITSVRAE: NADINE BLOM • Sangeres en motiveringspreker

EEN SPAN IN ALLES • Die akteurspaar is bekend daarvoor dat hulle dinge laat gebeur en drome waar maak. Maar onder al die gewoel en gewerskaf is daar vir hulle eintlik net een ding wat werklik belangrik is: hul gesin

ANDERKANT DIE STORM • Die TV-weervrou gesels oor haar kankerreis van die afgelope drie jaar en hoe sy aanhou veg en glo dat die kanker eendag in remissie sal wees

NÓG BLOUTJIES • Christall Kay is terug as Housewife ná haar blou oog en toe ook nog ’n regsgeding, liefdesdrama en geldprobleme – en sy laat weer die vonke spat

EN TOE BEGIN EK DRAF • In die eenvoud van een voet voor die ander sit het sy oplaas die oplossing vir haar gewigsprobleem gekry – en nou het sy haar tweede Comrades voltooi

’N MAN VOL KLEUR • Hy’s meer as net ’n geliefde stem – ’n man van vele fasette. Die sanger en radio-omroeper Martin Bester wys ons sy spoghuis en hartsdinge

GlutenVRYE LEKKERnye • Glutenvry is al ’n gonswoord vir ’n GESONDER LEEFSTYL. Geniet hierdie HEERLIKE gebak van Zorah Booley Samaai dié winter as soet bederf

Onder MEER • Hou die bibber buite met baadjies en jasse te kies en te kleur

WAT’S NUUT • HG se skoonheidsredakteur wys ons die nuutste opwindende bekendstellings wat jou skoonheidsroetine sal verbeter

SKAAK-MAT • Laat een van dié pragtige matte jou hart en huis verower

VRA VIR IRMA

TEETYD

WANNEER STILTE ’N WAPEN WORD

WAT JY MOET WEET OOR SKULDVONNISSE • ’n Skuldvonnis kan jou kredietrekord en leningsaansoeke tot vyf jaar lank beduiwel

WAS JOU BEDDEGOED

KEER SO ’N ONWELRIEKENDE ASEM

JOU STERRE

Die lief en leed van die Van Wyks • ’n Dramareeks vir die hele gesin wys die uitdagende pad wat een familie in ’n jaar moet loop ná ’n onverwagte tragedie

ONTMOET DIE HOOFKARAKTERS

AGTER DIE SKERMS

Nuwe klanke • Van hulde aan Gé Korsten tot nog nuwe enkelsnitte van ander sangers

Nuut op die rakke • ’n Rillerskrywer verbeel hom ’n donker prentjie as die Wes-Kaap onafhanklik sou word

Die man van Mars • Dis nie net haar lewe wat op die spel is nie – Celeste moet ook Azar, die leier van die Maritane, red

TV-GIDS • Alle TV-inligting was korrek teen druktyd. By Huisgenoot maak ons seker die inligting is reg, maar TV-kanale bring dikwels veranderings aan nadat ons spertyd verstryk het.

GARFIELD

huisgenotjies • Stuur oorspronklike grappies na grappies@huisgenoot.com. Jy kry R50 vir elkeen wat ons gebruik. Sluit jou naam en kontakbesonderhede in.

RAAISELS

Die ontdekking van die San José

ELDERS IN DIE WÊRELD

Japan wil ’n drywende stad bou

DIKTATOR

VYF VINNIGE VRAE

Angelo Bergh • Hy skitter van teater tot op die kassie!

5 DINGE OOR ANGELO

KINDERSPELETJIES

Hier is hulp met WISKUNDE • Huisgenoot Junior: Leer en Speel! bied bykomende hulp met skooltake, lees-en leerwerk vir leerders in gr. 4, 5 en 6

ANDERKANT DIE SNOR • Tom Selleck gesels oor hoe dit voel om té aantreklik te wees...

Expand title description text
Frequency: Weekly Pages: 102 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Jun 20 2024

OverDrive Magazine

  • Release date: June 14, 2024

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans