Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Huisgenoot

Jun 13 2024
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

BREIPATRONE BY DOSYNE

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

AFRIKAANS ENSOVOORTS

DIE KNYSNA-OLIFANTE

TOETS JOU KENNIS

SHANNON VAN WYNGARD OOR HAAR MAN, WARREN

FLITSVRAE: KATINKA OOSTHUIZEN • Survivor-deelnemer en aanlyn ster

TOT HIER EN NIE VERDER • Toks en tjops het volgens ’n ingeligte bron plek gemaak vir pille en drank, en Toks van der Linde se vrou, Carol, kan dit glo nie meer verduur nie. Daarom, onthul die bron, het sy besluit om van die jarelange TV-aanbieder te skei

50 JAAR LATER IS NIE TE LAAT NIE • In die oë van die reg is hul klagte teen die mans nog net bewerings – maar twee susters in hul 60’s is vasbeslote dat die mans wat hulle 50 jaar gelede misbruik het oplaas verhoor word sodat die waarheid eindelik kan seëvier

DIE REG EN DIE SUSTERS SE SAAK

DIE SEER EN DIE VERLIGTING AS EK MY HARE UITTREK • Die aktrise Christia Visser het ’n steuring wat maak dat sy haar hare en wimpers uittrek. Sy weet sy het hulp nodig, en nou kry sy dit

WAT LAAT MENSE HUL HARE UITTREK?

DIE WONDER VAN WISKUNDE: SÓ’T EK GEWEET ANC GAAN VAL • Nee, dis geen kristalbalkykery as verkiesingsontleders soos Dawie Scholtz uitslae voorspel nie. Mense wou weet hoe seker hy is oor sy wilde voorspellings, maar hy’t bewys sy somme is akkuraat

TJOEFTJAF, DAAR VAL HY AF • Oudpres. Trump is nie aan sommer enige misdaad skuldig bevind nie – dit gaan oor swyggeld aan ’n porno-aktrise. Ons bekyk dié smerige saak en hoekom dit belangrik is vir Amerika se politiek

GOUD VIR ’N POEDEL • Dié vierjarige poedel tree af nadat sy op ’n gesogte hondeskou in New York goud gewen het – nou kan sy net hond wees

Soete ná DIE MAAL • Die BESTE MANIER om in die WINTER ’n MAALTYD AF TE SLUIT, is met ’n RYK, SOET GEBAKTE POEDING. Lekkerte op sy BESTE

ALLEDAAGSE STYL • Kry inspirasie vir jou voorkoms dié winter uit sterre se straatstyl

GEE DIE NOOT AAN • Wees op die uitruik vir hierdie geurnote wanneer jy nuwe parfuum kies

TRUI MET BLOKKIES-PATROON • ’n Pragtige gebreide trui in groottes vir van ’n kind tot volwassenes

VRA VIR IRMA

LEER JOU KINDERS MET GELD WERK

SÓ LYK ’N GOEIE TUISAPTEEK

KRY HULP AS DIE VOLGENDE GEBEUR

WAT JY OOR DIE NUWE OMBUDSDIENS MOET WEET • In Maart vanjaar is vier van ons finansiële ombudskemas deur ’n nuwe Nasionale Finansiële Ombud (NFO) vervang. Dis steeds ’n onpartydige diens om geskille tussen verbruikers en diensverskaffers op te los

WEG MET SLAAPPLOOIE

NAGMERRIES EN JOU IMMUUNSTELSEL

JOU STERRE

Huisgenoot speel vir ’n fortuin • Beleef saam met die Huisgenoot-joernalis Pieter van Zyl hoe dit voel om op die stel van die TV-speletjiesprogram Wheel of Fortune te wees

KYK OOK DIÉ NUWE REEKSE OP eEXTRA

Nuwe musiek • Arno Carstens en Anton Goosen spog met vars Afrikaanse klanke, terwyl die Amerikaanse rapper Gunna in ’n duet saam met Tyla verskyn

Nuut op die rakke • Geniet ’n bundel reisstories en skryf in vir ’n kompetisie

WIL JY ’N SKRYWER WORD? • As dit jou droom is om te skryf, is hier ’n kans vir jou! Skryf nou in vir die Jakes Gerwel-stigting se Kommadagga-skryfskool

Ouma word ’n filmster • Rina slaan ’n gesogte rol los, maar sy besef gou dis harde werk om op ’n stel te wees

TV-GIDS • Alle...

Expand title description text
Frequency: Weekly Pages: 102 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Jun 13 2024

OverDrive Magazine

  • Release date: June 7, 2024

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans