Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Huisgenoot

Jul 04 2024
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

DIE GHOLFSPELER JOHN DALY

AFRIKAANS ENSOVOORTS

TOETS JOU KENNIS

LENÉ HENNING OOR HAAR VERLOOFDE, CALVIN JOOSTE

FLITSVRAE: ANDRIËTTE NORMAN • Sangeres

DIE ERGSTE OPROEP • ’n Laatnagreis op die langpad het tragies uitgedraai

TOE BELAND MY KOP ONDER ’N TREKKER • In ’n oogwink het ’n gewone dag ’n nagmerrie geword toe ’n masjien van 23 ton oor haar kop geloop het. ’n Vrou van Limpopo vertel hoe haar Amerikaanse droom amper aan flarde geruk is

DIE VREUGDE NÁ ONS LANG REIS • Die aktrise Erica Wessels vertel hoe haar twee dogters en aanneming haar lewe verander het – hoe sy steeds haar kreatiewe loopbaan ten volle uitleef

WÉÉR SAAM IN NOG ’N STORM • Ná die dood van hul ouers so kort op mekaar moes die akteur Jurgen McEwan en sy susters mekaar baie skielik regop hou – en toe tref die noodlot weer …

LEKKER OUELVIS • ’n Man van Germiston is moontlik die grootste versamelaar van Elvis Presley-memorabilia in die land

AS DIE GOLWE JOU OPLIG • Van ’n gebroke lewe in ’n grot, tot sy eie geseënde gesin en ’n oog op Olimpiese glorie – die surfsensasie wat eens ’n straatkind was, sal nooit sy mense agterlaat nie

Maalvleis SONDER TAL • Met veelsydige maalvleis kan jy ’n verskeidenheid geregte optower met inspirasie uit alle oorde

DUBBELMOOI • Gebruik dié ma-en-dogter-uitrustings as inspirasie om die oog te vang

VIR DIE SKYN • Dis die een stap in jou roetine wat ’n vaal vel binne minute stralend kan laat lyk. Hier’s wat jy moet weet oor afskilfering

AFSKILFERING VIR VERSKILLENDE VELSOORTE

LUS VIR DIE OOG • Maniere om kuns te gebruik om jou huis te verfraai

VRA VIR IRMA • Skryf gerus vir my oor jou sake van die hart of moeilike persoonlike kwessies. Ek beantwoord hier vrae en briewe van lesers en gee graag raad. Ek sal nie jou naam bekend maak nie en jou identiteit bly vertroulik. Stuur jou e-pos aan Vra vir Irma na vravirirma@gmail.com of SMS Vra vir Irma gevolg deur jou vraag na 36489.

PANTSER JOU GEISER TEEN DIE KOUE

VERBREEK DIÉ SLEGTE GEWOONTES

HOE KIES EK DIE BESTE KAARTMASJIEN? • Wat jy ook al doen vir ’n ekstra inkomste, die meeste mense wil deesdae met hul bankkaart of foon betaal. Hierdie wenke kan jou help om die regte kaartmasjien aan te skaf

KLOP DIE WINTER-ALLERGIEË

JOU STERRE

Lag saam met ’n traan • ’n Nuwe komediereeks, Pronk Primêr, sal jou voortaan met nuwe oë na onderwysers laat kyk

Vuurwarm treffers • Dodo Nyoka, Tommy Richman en Ariana Grande se jongste oorwurms is ’n moet vir jou luisterlys

Nuut op die rakke • Twee boeke vir voëlkykers en twee vir kosmakers

Feniks • Die verlange na haar seun is allesverterend, maar ’n vliegkaartjie uit die niet word vir Liana ’n baken van hoop

TV-GIDS • Alle TV-inligting was korrek teen druktyd. By Huisgenoot maak ons seker die inligting is reg, maar TV-kanale bring dikwels veranderings aan nadat ons spertyd verstryk het.

GERDA STEYN

huisgenotjies • Stuur oorspronklike grappies na grappies@huisgenoot.com. Jy kry R50 vir elkeen wat ons gebruik. Sluit jou naam en kontakbesonderhede in.

RAAISELS

WOORDPRET VIR DIE WINTER

AI kan help: Groot prys vir 1ste regte Dr....

Expand title description text
Frequency: Weekly Pages: 100 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Jul 04 2024

OverDrive Magazine

  • Release date: June 28, 2024

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans