Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Huisgenoot

Aug 08 2024
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

BO! BLOKRAAIE • Dis die beste in die weste. Dis die kersie op die koek. Als wat jy soek in een blokraaiboek. Kry Huisgenoot se jongste Blokraaie-uitgawe vandag vir talle uitdagings te lekker om te laat links lê.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

DIE AKTRISE EN FIKSHEIDSTER JANE FONDA

AFRIKAANS ENSOVOORTS

TOETS JOU KENNIS

CAROLINE ADAMS OOR HAAR MAN, EDDIE

FLITSVRAE: MILA FOURIE • Aktrise

WAG-’N-BIETJIE-BOETIE • Op Upington is ’n tweeling onlangs nege dae uit mekaar gebore. Boetie moes eers nog ’n bietjie in sy ma se maag groei

MY SEUN DIE MOORDENAAR, MY SUSTER SY SLAGOFFER • Haar seun het haar suster na bewering vermoor – en nou voel dit vir haar asof dit háár skuld was

ANDERKANT DIE OSCAR-SAAK • Dis al 10 jaar sedert adv. Barry Roux vir Oscar Pistorius in sy moordverhoor verteenwoordig het, maar op 68 voel hy nog soos ’n ‘spring chicken’

VER VAN DIE BOS • Jan Ellis het ’n heel ander lewe as toe Suid-Afrikaners verlief geraak het op hom op die skerm. Hy woon en werk deesdae in Australië – en hy’s vir eers klaar met toneelspel

TOE DIE KROON AFKOM • Ná haar jaar as Mej. Heelal het sy ’n identiteitskrisis ervaar, erken Demi-Leigh in haar nuwe boek. Sy het eensaam, verward en rigtingloos gevoel. Maar eindelik het sy haarself weer gevind – en nou praat sy eerlik oor haar pad

HAKUNA MATATA • ’n Jong beesboer van Namibië se aanlyn video’s van sy diere het ’n internetfenomeen geword. Ruben Lambrechts – ’n man so mooi soos min – is die meesterbrein. Maar Cindy die bobbejaan is die ware ster

VIS VIR komplimente • Die beste bron vir noodsaaklike omega-3-vetsure is vars vis, maar gevries of geblik is ’n goeie alternatief. Hier’s resepte wat selfs nieviseters se mond sal laat water

LEKKER GETEKKIE • In gedempte skakerings of kleurvol – kies uit ons beste bekostigbare tekkies vir dié seisoen

WIP JOU WIMPERS • Fladder daai wimpers met hierdie wennerwenke vir verruklike oë

KNUS KOMBERSIE TEEN DIE KOUE • Hekel ’n kombers vol troos met dié maklike patroon in twee kleure

TE LAAT VIR VERSKONING VRA

SPAAR VIR JOU TROUE

HELP SÓ DIE TREK MAKLIKER MAAK • Trek word as een van die vyf stresvolste dinge in die lewe beskou – as dit erg is vir volwassenes, dink net hoe ontwrigtend dit vir jou kind is

BEHEER JOU KOOPLUS • Aanlyn en ander winkels bombardeer verbruikers met spesiale aanbiedings. Maar pasop – te veel winskopies word gou ’n skuldlas. Hierdie 10 wenke kan jou help om jou kooplus te beheer

GAAN VIR DIÉ TOETSE, MANNE

JOU STERRE

Los ’n moord speel-speel op • Snuffel die moordenaar uit saam met bekendes in dié speletjiesreeks

BEGIN JOU DAG OP ’N GOEIE NOOT

Kraakvars klanke • Karlien van Jaarsveld keer terug na haar kinderjare met haar jongste treffer, en die rapper Latto spog met haar derde album

LATTO IS HONGER VIR NOG

Nuut op die rakke • Geniet ’n krimi met heerlike karakters

’N UITTREKSEL UIT GEBOOIE – GEVAARLIKE SPEL TUSSEN MEESTER EN MONSTER

Vrouvat • Joachim en Petrus is al van hul babadae af ’n gedugte span, maar toe dit tyd word vir trou, besef hulle dié operasie is ’n alleensport

TV-GIDS • Alle TV-inligting was korrek teen druktyd. By Huisgenoot maak ons seker die inligting is reg, maar TV-kanale bring dikwels...

Expand title description text
Frequency: Weekly Pages: 102 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Aug 08 2024

OverDrive Magazine

  • Release date: August 2, 2024

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans