Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Huisgenoot

Jul 18 2024
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot • 021-406-4552

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

WAT HET GEWORD VAN … • DIE TENNISSPELER JOHN McENROE

KORT VOOR LANK

EN TOE IS DIT LIEFDE • MICHELLE LEES OOR HAAR MAN, KEVIN

FLITSVRAE: EDÓ MOSTERT • Sanger en troufotograaf

ANDERKANT DIE HEEL GROOTSTE SEER • Jare nadat haar man haar drie kinders met ’n byl doodgekap het, praat sy oor haar pad na genesing en die dogter wat haar ná die gesinstragedie soveel vreugde gee

DIE PAD NA VANDAG TOE • Huisgenoot het gereeld oor Debbie Adlington berig nadat haar man haar drie kinders in Januarie 2002 vermoor het. Met elke besoek het sy rou en eerlik gepraat oor haar ondenkbare verlies en ontroosbare verdriet. En toe, geleidelik, het daar weer ’n bietjie lig op die horison gekom – en eindelik ook die hoop van nuwe lewe. Só het Huisgenoot destyds berig oor haar verbete stryd om ondanks die seer weer op te staan.

MY MAN EN SY KOSBARE GESKENK • Voor hul troue het sy al gewaarsku haar gesondheid speel nie saam nie – maar toe die dag kom, het hy nie ’n oomblik gehuiwer om haar lewe te red nie

OM TOT VERHAAL TE KOM • Ná byna ’n dekade in Binnelanders groet Clint Brink die sepie om sy seer te verwerk en die seëninge in sy lewe opnuut te koester

VAT HOM MET DIE PLATTE! • Koes, Boet. Pitbull sal jou klap dat jou tande klater. En dis nie skoorsoek nie, dis sy spórt – een waaruit hy lekker ryk word, al oefen hy niks en eet hy net wat hy wil

WERK WOORDE • Onthou jy nog ‘quiet quitting’ en ‘backdoor layoffs’? ’n Klompie nuwe modewoorde is by die korporatiewe taallys gevoeg

RAAK NOU VIR MY RUSTIG • Ontspanning gaan nie net daaroor dat jy genoeg slaap kry nie – daar’s baie maniere om jou batterye te herlaai

OPGESOEP! • SOP – ’n kombers vir die siel, kaggel vir die hart, slaapsak vir die verlange, opslaantent vir die nostalgie … ’n Mens kan nooit oorboord gaan as jy die lof van ’n heerlike, heilsame sop besing nie

STEWELS VIR JOU • Swart of bruin? Enkel- of kniehoogte? Hier’s van ons gunstelinge dié seisoen

SUPER SERUMS • Ons vertel jou meer oor hierdie sterproduk, hoe jy besluit watter formule die beste vir jou velsoort is en hoe jy dit deel van jou velsorgroetine maak

MAAK SKOONSKIP • Gee jou badkamer ’n vars, nuwe voorkoms met dié items

VRA VIR IRMA

KLOP DIE WINTERDEPRESSIE

APPS OM JOU RANDE TE REK • Die meeste plaaslike verbruikers sukkel om kop bo water te hou. Dié apps kan jou help om deur die maand te kom en selfs te spaar

GELDWENKE VIR ENKELOUERS • Enkelouers staan aan die hoof van meer as 40% van Suid-Afrikaanse huishoudings. Hierdie wenke kan jou kop bo water help hou

DIE MOETS EN MOENIES VAN ONDERHOUDE

JOU STERRE

Flieks om die winterkoue te verjaag • Krul snoesig voer die kassie op met hierdie flieks wat jou hart warm sal maak

Nuwe musiek • Van TiNO en Janie Bay tot Katy Perry – dié musikante spog almal met vars klanke wat al die regte snare roer

Nuut op die rakke • Ontmoet Bessie Botha, diere- en menseliefhebber, neusinsteker en probleemoplosser

’N UITTREKSEL UIT BESSIE SE HANGKASBIBLIOTEEK

Naaldekoker • Klara wil net vrede hê. Maar met Albert moet sy op eiers loop. Die naaldekokers wat skielik hul verskyning maak, leer haar ’n waardevolle les

TV-GIDS

CAMILA...

Expand title description text
Frequency: Weekly Pages: 102 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Jul 18 2024

OverDrive Magazine

  • Release date: July 12, 2024

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans