Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Huisgenoot

Aug 22 2024
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

DIE SKIËR EDDIE THE EAGLE

AFRIKAANS ENSOVOORTS

TOETS JOU KENNIS

FREDA DE BRUIN OOR HAAR MAN, HERMAN

FLITSVRAE: NATASHA JOUBERT • Uittredende Mej. Suid-Afrika

DIE STILTE VAN VARS VERDRIET • Sy’s vermoor op die skoolterrein omring deur die Overberg-koringlande, en daar waar haar tienerlag eens opgeklink het, weerklink nou net verslae vrae en rou seer

G’N MEER VERNON • Van Vernon Koekemoer – soos die land hom ken – is daar nie meer sprake nie, net ’n skaduwee van hom is oor. Sy verloofde vrees selfs dat hulle nooit eens kans gaan kry om te trou nie

LAPASIDE, KOM BINNE • Die sangeres Elizma Theron gooi die deure van haar gesinshuis en lewe oop

ASOF DIE GROND JOU INSLUK • Familie en geliefdes weet nou nog nie hoekom die gebou waaraan hulle gewerk het, inmekaargesak het nie. Drie maande ná die George-ramp loer ons in by die mense wat nooit sal kan vergeet nie

BURGERS op reis • Ontdek die smaakvoorkeure van LANDE OOR DIE WÊRELD heen deur hierdie sappige burger-opsies te probeer

ROMPTOMTALIE! • Dis romptyd – hier’s vier modieuse maniere om dit te dra

NEUS IN DIE LUG • Wil jy ’n indruk maak met jou geurafdruk? Hier’s wenke om jou parfuum langer te laat hou

’N TIKKIE NATUUR • Hout-items wat jy oral in jou huis kan byvoeg

VRA VIR IRMA

RUSTELOSE BENE

AS ETENSTYD ’N PROBLEEM IS

WATTER STRATEGIEË KAN EK AS OUER TOEPAS OM TE HELP?

WAT AS EK LENINGS VROEËR WIL DELG? • Ja, jy kan geld spaar as jy gouer afbetaal. Maar kan jy ook beboet word? Ons verduidelik hoe dit werk

VERLIG HOOFPYN SÓ SONDER MEDIKASIE • Dis algemeen vir volwassenes om af en toe ernstige hoofpyn te ervaar. Kopsere kan jou hele dag ontwrig en dae lank aanhou. Nie almal wil heeltyd pynpille drink nie.

HOEKOM EET JOU HOND BOLLIE?

JOU STERRE

Kry ’n koors vir kook • Geen kookprogram kry soveel Michelin-sterre soos The Bear nie, maar daar is ook ander kookkykgenot

Vars klanke • Mi Casa, Nicholis Louw en Kacey Musgraves reik nuwe én ou skeppings uit wat groot impak maak

Nuut op die rakke • Twee jeugboekskrywers beantwoord dieselfde vrae

Winterbos • Eugenie kan byna vóél hoe die enorme geelhoutboom haar insuig, maar die kalander is nie ál reus in die bos wat haar bekoor nie

TV-GIDS • Alle TV-inligting was korrek teen druktyd. By Huisgenoot maak ons seker die inligting is reg, maar TV-kanale bring dikwels veranderings aan nadat ons spertyd verstryk het.

huisgenotjies • Stuur oorspronklike grappies na grappies@huisgenoot.com. Jy kry R50 vir elkeen wat ons gebruik. Sluit jou naam en kontakbesonderhede in.

ARMAND DUPLANTIS

RAAISELS

Suid-Afrika se nuwe wêrelderfenisterreine

ELDERS IN DIE WÊRELD

Nuwe soort hout kan help met koolstof vasvang

WOORD VAN DIE WEEK

VYF VINNIGE VRAE

MARUNZO THOMAS • HY’S GOED AS HY SLEG IS!

BLOED • Sonder die bloed in ons are sal ons liggaam nie kan funksioneer nie

DIE BLOEDSUIER • Hierdie klein wurmpies lyk dalk grillerig, maar hulle word gebruik om wonde te genees!

KINDERSPELETJIES

DiE BABBELBENDE • Die avonture van Palawa en Paloeka

VERLORE OP DIE SEE • In 1972, terwyl...

Expand title description text
Frequency: Weekly Pages: 102 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Aug 22 2024

OverDrive Magazine

  • Release date: August 16, 2024

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans