Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Huisgenoot

May 02 2024
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

DIE OLIMPIESE GIMNAS NADIA COMANECI

AFRIKAANS ENSOVOORTS

TOETS JOU KENNIS

ZIZA EN NICKEY JACOBS

FLITSVRAE: SEAN VAN NOORDWYK • Akteur en aanbieder

’N OOIEVAAR SE DROOM • As daar ’n beker was vir babas maak, word die Bokke dalk net weer vanjaar wêreldkampioene

ALMAL SE GUNSTELING • Rachelle Fourie is nie in Op my eish! deur Brendan Peyper gekies nie, maar dit pla haar nie. Sy fokus op dit wat sy vir ander kan beteken, en glo die regte man sal op die regte tyd kom

’N HUIS MET ’N UITSIG • Rodney en Maria Lakay se lewe het in 2014 vir ewig verander toe hulle hul bene verloor het. Nou blom hulle weer so tussen die Namakwalandse blomme

LIG DIE ANKER • Toe hulle besluit hulle wil die wêreld invaar, het hulle sélf ’n seiljag gebou – nou lê die oseane oop voor hulle

SÊ SÓ NEE VIR JOU NARSIS • Oppas vir die narsis in jou lewe – daardie mens wat jou afkraak en slegsê tot jy geen selfvertroue oorhet nie. Leer hulle herken – en bly weg

’N BREIN SOOS BLITS • Die 13-jarige Aaryan Shukla van Indië is pas bekroon as die wêreld se vinnigste menslike rekenaar

Asemrowende AARTAPPEL • AARTAPPELS is van daai goed wat in byna ENIGE VORM onweerstaanbaar is. Dis vullend, heeljaar beskikbaar, BEKOSTIGBAAR, en jy kan dit as bykos óf as hoofgereg inspan. Heerlik!

VOLSKOOT VIR DIE WINTER • Wees slaggereed met ons 30 gunstelingmodes en warm skoonheidstreffers

SKOONHEIDSTREFFERS

BREI ’N TRUI MET BOBBELMOUE • Dié lospassende trui met ekstragroot bobbels op die moue is ’n lekker warm winterwenner

VRA VIR IRMA

PAS DAAI TANDJIES MOOI OP

HOU JOU BADKAMER SKOON EN VARS • Hier is nuttige wenke en truuks om jou badkamer blink te hou

HELP FAMILIE MET GELDPROBLEME SÓ • Ondersoek hierdie ses opsies om sukkelende familielede te help eerder as om vir hulle geld te leen

EET VIS VIR BREKFIS

JOU STERRE

Iets vir elke smaak • Drie nuwe programme op VIA, ’n spanningsreeks en ’n lekkerlagfliek – hier is alles wat jy moet weet vir topkykgenot

Riaan Benadé • Ná vier jaar se wag is sy tweede album eindelik hier en dit gaan alles oor die liefde

DOJA CAT

Nuut op die rakke • Irma Venter se jongste roman raak ’n deurnagstorie

Die klanke van tyd • Al loop die storie van elke gesin dood, bly die note van elke liefdesliedjie ’n brug na die verlede

TV-GIDS • Alle TV-inligting was korrek teen druktyd. By Huisgenoot maak ons seker die inligting is reg, maar TV-kanale bring dikwels veranderings aan nadat ons spertyd verstryk het.

huisgenotjies • Stuur oorspronklike grappies na grappies@huisgenoot.com. Jy kry R50 vir elkeen wat ons gebruik. Sluit jou naam en kontakbesonderhede in.

RAAISELS

Koraal kry swaar oral op Aarde

ELDERS IN DIE WÊRELD

Tiener behandel vir seldsame sindroom

SEISMIES

’N VYFTAL VRAE

JUFFROU X - STERRE • ONTMOET DIÉ NUWE REEKS SE JONG TALENT

Wiskunde Tekens en bewerkings • In wiskunde is daar verskeie tekens wat belangrik is om te ken en te verstaan. Elke teken het ’n bepaalde funksie

MAAK JOU EIE PAPIER • Met net ’n paar benodigdhede kan jy ou papier herwin en jou eie kunspapier maak

SPELETJIES

Is daar meer...

Expand title description text
Frequency: Weekly Pages: 110 Publisher: Media 24 Ltd Edition: May 02 2024

OverDrive Magazine

  • Release date: April 26, 2024

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans