Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Huisgenoot

Apr 11 2024
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

MARLENA EVANS VAN DAYS OF OUR LIVES, DIE AKTRISE DEIDRE HALL

AFRIKAANS ENSOVOORTS

TOETS JOU KENNIS

THARAN CUPIDO-JOSEPH OOR HAAR VROU, JESSICA JOSEPH-CUPIDO

FLITSVRAE: CARLA SMITH • Aktrise, onlangs te sien in Mooiweer en warm

SAAM TEEN DIE SEER • Die verdriet oor hul dogtertjie se dood het ’n vervreemde ouerpaar weer na mekaar laat draai – al word een van hulle se eks aangekla van moord op hul kind

JONG VROUE VOL BELOFTE • Hul koppe was met geboorte aan mekaar vasgegroei, maar nou’s hulle byna 18 en hulle floreer

YSSWEM VERJAAG MY DUIWELS • Dié Kapenaar het onlangs drie keer ’n wêreldrekord in Noorweegse waters onder ys verbeter – en vir haar gaan dit oor soveel meer as net die rekords

DRAMA SONDER DIE TRAUMA • Sy’s terug! Maar dié keer is sy vasbeslote om die toneel op haar eie terme te tem

TA-DA! HIER’S DIE TOP-10 • Een van dié finaliste gaan Mej. Tiener 2024 wees

LIGTE WOORDE VIR ’N SWAAR SAAK • Hoe gemaak as een van jou naastes ’n gewigsprobleem het en jy wil dit met hulle bespreek sonder om hul gevoelens te krenk of ’n stryery te ontlok?

Kos vir die SIEL • Diane Bibby se NUWE BOEK sal jou op ’n KOSREIS neem wat jou WÊRELD SAL VERBREED

REG VIR DIE OKKASIE • Mense sal twee keer kyk as jy instap met dié uitrustings

KLEURE WAT JY KAN KOU • Hierdie kleure is so lekker, hulle klink soos kos

UITGESTAL • Kies stylvolle houers vir die oop rakke in jou kombuis

MY SUSSIE IS ’N PARASIET • Skryf gerus vir my oor jou sake van die hart of moeilike persoonlike kwessies. Ek beantwoord hier vrae en briewe van lesers en gee graag raad. Ek sal nie jou naam bekend maak nie en jou identiteit bly vertroulik. Skryf vir my by: Vra vir Irma, Posbus 1802, Kaapstad 8000 of stuur jou e-pos na vravirirma@gmail.com of SMS Vra vir Irma gevolg deur jou vraag na 36489.

LASTIGE SLAAPTYDSTORIES

WENKE VIR AS JY WINKEL TOE GAAN

DIE RAND EN SENT VAN HUISBOU • Huisboukoste gaan oor meer as net die prys van bakstene en sement. Hier is vier dinge wat jy moet weet

VERSKILLENDE SOORTE PIENKOOG

GAAN SPEEL ’N BIETJIE BUITE

JOU STERRE

Lag, lewe en liefde • Kyk van lekkerlag-komedie tot ’n aangrypende dokkiereeks en flieks met liefde as die sentrale tema

Bon Jovi • Ná jare van gesondheidsprobleme reik die rocker Jon Bon Jovi en sy groep eindelik weer nuwe musiek uit

Nuut op die rakke • Lê weg aan die 50ste boek uit Chanette Paul se pen

My godeman • Die wese voor haar is allesbehalwe ’n bose mag. Inteendeel . . .

HANDRÉ POLLARD

TV-GIDS • Alle TV-inligting was korrek teen druktyd. By Huisgenoot maak ons seker die inligting is reg, maar TV-kanale bring dikwels veranderings aan nadat ons spertyd verstryk het.

huisgenotjies • Stuur oorspronklike grappies na grappies@huisgenoot.com. Jy kry R50 vir elkeen wat ons gebruik. Sluit jou naam en kontakbesonderhede in.

RAAISELS

Voëlgriep in Antarktika

ELDERS IN DIE WÊRELD

Nuwe geenterapie help kinders in China

KAMOEFLEER

VYF VINNIGE VRAE

CASSIEL • DIÉ AKTRISE EN BALLERINA KEN NIE VAN STILSIT NIE

Mikro-organismes • Ons kyk na hierdie diverse vorm van lewe wat bakterieë, virusse en fungusse...

Expand title description text
Frequency: Weekly Pages: 102 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Apr 11 2024

OverDrive Magazine

  • Release date: April 5, 2024

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans