Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Huisgenoot

Aug 01 2024
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot • 021-406-4552

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

DIE SANGERES DEBBIE HARRY

AFRIKAANS ENSOVOORTS

KORT VOOR LANK

CRAIG ERASMUS OOR SY VROU, MELANIE

FLITSVRAE: TASCHÉ BURGER • Wenner van The Voice en sangeres van BlackByrd

‘N LAASTE KUIER • Die mooi aktrise Esta TerBlanche, wat dood aangetref is in haar woonstel in Los Angeles, het nog onlangs by haar tannie op Langebaan gekuier

TOE DIE GLANS VERDOF • Huisgenoot volg Jacques Freitag se tragiese verhaal van sy kinderdae tot sy triomfantelike jare as wêreldkampioen – en praat met sy afrigters, kennisse, familie en eksmeisie oor sy donker laaste jare as hawelose met ’n dwelmprobleem, desperate pogings om weer op die been te kom en skokkende dood

EERS DIE SEER, NOU VERLIEF • Francois se hart was aan flarde ná Nykie. Toe kom ’n nuwe reeks – en ’n vrou wat vlinders bring

NÁ DIE BLOM VERWELK • Rudi Claase was maande in die hospitaal. Nou is hy terug – verswak en uitgeteer, maar weer kiertsregop tussen die rose

WATERBLOMMETJIES VAN DIE KAAP • Pieter van Zyl het nuwe vreugde gevind toe hy saam met ‘Die Waterblommetjies’ gaan swem het

VAT VYF! • Slaan voedsame MAALTYE vir jou gesin aanmekaar met net VYF bestanddele

SAK & PAS • Wie kan ooit genoeg handsakke of skoene hê? Nie ons nie! Kyk wat’s dié seisoen in die mode

SKEP ORDE • Wanneer jy ’n roetine volg met die aanwending van jou grimering, sal jy seker maak jy vergeet niks nie. Hier’s ‘n maklike 10-puntkontrolelysie

PLANT SÓ • Inheems bly die beste. Oorweeg gerus hierdie gewilde keuses vir jou tuin

KEELVOL OM ALS IN DIE HUIS TE DOEN

NAGUILE VAAR BETER IN TOETSE

KANSEL TOE VIR ’N TWEEDE KEER

VISIEBORDE MAAK FINANSIES PRET • Skep ’n kreatiewe plakkaat wat jou finansiële doelwitte sal uitstippel, asook die pad om daar te kom

WENKE UIT DIE KOMBUIS

JOU STERRE

Boer soek ’n bloukol • Dis koestyd met ’n nuwe reeks waarin plaasboere mekaar in die kryt pak

Spits jou ore • Musiek wat die ligte uitskiet deur Jo Black, Megan Thee Stallion en Eminem

Nuut op die rakke • Jopie Fourie en Deneys Reitz vir ’n nuwe generasie

’n Belofte • Haar ma sal dit afskryf as ’ n dag toe sy haar dogter maniere geleer het, maar die les van dié aand in haar matriekjaar het Angela veel langer bygebly

TV-GIDS • Alle TV-inligting was korrek teen druktyd. By Huisgenoot maak ons seker die inligting is reg, maar TV-kanale bring dikwels veranderings aan nadat ons spertyd verstryk het.

BARBORA KREJČÍKOVÁ

huisgenotjies • Stuur oorspronklike grappies na grappies@huisgenoot.com. Jy kry R50 vir elkeen wat ons gebruik. Sluit jou naam en kontak besonderhede in.

RAAISELS

GROTER LEIDRADE, GROTER LEKKERTE • Dis alles wat jy van Huisgenoot-blokraaie verwag – net beter, want al die blokraaie is lieflik groot gedruk! Sonder die inspanning om fyn te kyk wag hier ure se blokraaipret in Huisgenoot Blokraaie in Groot Druk No. 6.

LUISTER SAAM NA DIÉ BYBELSTORIES • Skuif nader en luister aanlyn saam na voorlesings van Die Bybel: Stories vir kinders

In Ecuador het die natuur ook regte

ELDERS IN DIE WÊRELD

Die Spaanse jongelinge met die wêreld aan hul voete

ENTITEIT

FOTO VAN DIE...

Expand title description text
Frequency: Weekly Pages: 114 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Aug 01 2024

OverDrive Magazine

  • Release date: July 26, 2024

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans