Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Huisgenoot

Apr 18 2024
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

AFRIKAANS ENSOVOORTS

DIE VROTMELKSKEMA-BAASBREIN ADRIAAN NIEUWOUDT

TOETS JOU KENNIS

MELISA O’NEIL OOR HAAR MAN, SEAN

FLITSVRAE: ERICA WESSELS • Aktrise, te sien in Donkerbos

IN DIE KLOUE VAN ‘MOEKIE’ • Sy was jare vasgevang in ’n kultus – en die leier van dié groep het haar hele lewe beheer

KYK, ONS JOK OOR NIKS • Tammy Taylor wil hulle glo in die hof takel, maar Peet en Mel skrik vir niks en wýs vir HG hul sukses is ‘real’

WAAROOR GAAN DIE HERRIE?

EN TOE IS DIT (NIE) LIEFDE • Hulle het mekaar in Op my eish! leer ken, en toe Brendan haar kies, het almal gedink die liefde gaan blom. Maar nou, maande later, is hulle net vriende

NÁ SEWE JAAR EINDELIK WEER ’N SALARIS • Dit het geldelik so sleg gegaan met die akteur Marlon Roelfze, hy wou nie meer leef nie. Nou het hy weer hoop

’N ANDERSTER POPKULTUUR • ’n Groep vroue van verskillende uithoeke van die land laat hul Barbies oor en weer by mekaar kuier en beleef so die wêreld deur hul poppe se oë

Geurige bredies in jou PRUTPOT • Met die dae wat ál korter raak, kan jy solank jou prutpot nader trek en dié NUWE RESEPTE vir langsame GEURIGE BREDIES beproef

ONS MENSE ONS MODES • Ondersteun plaaslike talent met hierdie uitgesoekte kledingstukke deur Suid-Afrikaanse ontwerpers en ondernemings

OOG-WINK • Van ’n tegniek met gare tot tatoeëerkuns, hier is van die voor-en nadele van die gewildste behandelings vir jou wenkbroue

PRIKKEL-PLANTE • Dié stekelrige plante groei maklik en maak jou huis en tuin mooi

VRA VIR IRMA • Skryf gerus vir my oor jou sake van die hart of moeilike persoonlike kwessies. Ek beantwoord hier vrae en briewe van lesers en gee graag raad. Ek sal nie jou naam bekend maak nie en jou identiteit bly vertroulik. Skryf vir my by: Vra vir Irma, Posbus 1802, Kaapstad 8000 of stuur jou e-pos na vravirirma@gmail.com of SMS Vra vir Irma gevolg deur jou vraag na 36489.

SIT-SIT SO? STAAN OP!

BLINK PLANNE VIR DIE KOMBUIS

LENINGS: JOU REGTE EN VERANTWOORDELIKHEDE • Dit kan jou geld spaar as jy eers verskillende kredietopsies vergelyk. Ken hierdie vyf regte en verantwoordelikhede voor jy ’n leningsooreenkoms teken

WAT BETEKEN JOU KOSDRANGE?

WAT IS STATIESE OEFENING?

JOU STERRE

Sout van die aarde? • Die nuwe seisoen van Plaasjapie is as kompetisiereeks elke korrel sout werd, maar is al die deelnemers?

ONTMOET DIE DEELNEMERS

NIE ALLE SOUT SMAAK DIESELFDE NIE

Tyla • Dis eindelik hier! Die ‘pretty girl from Jo’burg’ verower die wêreld met haar debuutalbum

HUISGENOOT SE RANGORDE • Ons stel voor jy luister na Tyla se nuwe album in hierdie volgorde:

Nuut op die rakke • Laaste roman van ’n bekroonde skrywer

’N UITTREKSEL UIT DONKERTYD

’n Aand in ’n galery • Kunstenaars kyk na ander mense se gesigte. Gesigte kyk uit portrette na die mense wat na hulle kyk. Maar net ’n ma ken haar kind se gesig

TV-GIDS • Alle TV-inligting was korrek teen druktyd. By Huisgenoot maak ons seker die inligting is reg, maar TV-kanale bring dikwels veranderings aan nadat ons spertyd verstryk het.

MAX VERSTAPPEN

huisgenotjies • Stuur oorspronklike grappies na grappies@huisgenoot.com. Jy kry R50 vir elkeen wat ons gebruik. Sluit jou naam...

Expand title description text
Frequency: Weekly Pages: 102 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Apr 18 2024

OverDrive Magazine

  • Release date: April 12, 2024

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans