Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Huisgenoot

Apr 25 2024
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

MONIQUE STRYDOM

AFRIKAANS ENSOVOORTS

TOETS JOU KENNIS

ANNAMI MAILOVICH OOR HAAR VERLOOFDE, BAREND VAN DER WALT

FLITSVRAE: MEL DIE STORIEVERTELLER • Komediant op TikTok

DIE RAAISEL VAN MARIUS SE REPTIELE • ’n Man wie se huis gewemel het van giftige slange het hom deur sy eie gebroedsel laat doodpik. Sy geskokte broer probeer sin maak

BINNE DIE HUIS • Die volgende diere is verwyder en na die Johannesburg Wildlife Veterinary Hospital gebring. Dit sluit nie diere in wat dood aangetref is nie, waaronder slange en rotte.

’N MA WEET MOS • Sy het geweet iets skort toe haar dogter se kêrel sê sy het haar eie lewe geneem – nou is hy agter tralies vir haar moord

’N NUWE LEWE IN AUS • Cindy Nell-Roberts en haar gesin het na Australië geëmigreer, maar ’n stukkie van haar hart is steeds hier by die huis, vertel sy toe sy kom kuier

IRAN BAL SY VUIS TEEN ISRAEL • Vir die eerste keer ooit het Iran Israel vanuit sy grense aangeval. Wat beteken dié optrede vir die Midde-Oosterse kruitvat – en vir Suid-Afrika?

HOEVEEL PUNTE TEL VERNUWING?* • ’n Nuwe weergawe van Scrabble is minder mededingend, maar wat word dan van al die lekker stry?

Kitsnoedels KRAAI KONING • KITSNOEDELS hóéf nie net ’n blitsige ete vir kinders of studente te wees nie. Vandeesweek omskep ons hierdie KOSKAS-KORTPAD in maaltye vir die hele gesin

GAAN GROEN • Lyk stylvol én help die omgewing deur ekovriendelike modes te koop

OË LA LA • In verlede week se uitgawe het ons gekyk na behandelings vir jou wenkbroue. Dié week wys ons jou die regte wenkbrouvorm vir jou gesig

BLY WARM • Vou jou toe in een van die seisoen se mooi komberse of dekens

DIE WINTER IS HIER EN ONS IS MISRABEL • Skryf gerus vir my oor jou sake van die hart of moeilike persoonlike kwessies. Ek beantwoord hier vrae en briewe van lesers en gee graag raad. Ek sal nie jou naam bekendmaak nie en jou identiteit bly vertroulik. Skryf vir my by: Vra vir Irma, Posbus 1802, Kaapstad 8000 of stuur jou e-pos na vravirirma@gmail.com of SMS “Vra vir Irma” gevolg deur jou vraag na 36489.

UGH, EK WIL NIE OPSTAAN NIE

VERWYDER VLEKKE EN REUKE • Maak só om kolle en klanke uit jou meubels en klere te kry

IS JOU LEWENSPOLIS SOOS GRIEKS? • Dis belangrik dat jy die taal van jou polis verstaan. Hier is jou kitsgids van 15 algemene versekeringsterme

MAAK TYD VIR JOUSELF

JOU STERRE

Juffrou X • ’n Wiskunde-onderwyseres word ’n vigilante

AGTER DIE SKERMS

Benson se blink begin • Benson Boone se debuutalbum is ’n oorwurm wat jy nie wil ophou luister nie

NUWE LIEDJIES

Nuut op die rakke • Ligte leesstof oor swaar onderwerpe

Hannah se beurt • Sy moet altyd daar wees vir almal en met alles help. Wanneer kry sý dan ’n blaaskans?

TV-GIDS • Alle TV-inligting was korrek teen druktyd. By Huisgenoot maak ons seker die inligting is reg, maar TV-kanale bring dikwels veranderings aan nadat ons spertyd verstryk het.

NATASHA JOUBERT

huisgenotjies • Stuur oorspronklike grappies na grappies@huisgenoot.com. Jy kry R50 vir elkeen wat ons gebruik. Sluit jou naam en kontakbesonderhede in.

RAAISELS

Sonsverduistering het Noord-Amerika in vervoering

IN SYFERS

ELDERS IN...

Expand title description text
Frequency: Weekly Pages: 102 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Apr 25 2024

OverDrive Magazine

  • Release date: April 19, 2024

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans