Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Huisgenoot

Jul 25 2024
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

DIE OLIMPIESE SWEMMER MARK SPITZ

AFRIKAANS ENSOVOORTS

TOETS JOU KENNIS

RUCHEL CALDER-NIEUWOUDT OOR HAAR VERLOOFDE, MORNÉ

FLITSVRAE: EDEN CLASSENS • Akteur in Suidooster

NOU’S EK NET CALLIE • Ná sy destydse ontvoering en die gyseldrama van ’n kwarteeu gelede, moes Callie Strydom baie trauma verwerk. Maar nou is hy weer getroud – en het eindelik weer vrede

HOEKOM DRAAI DIE GETY NOU VIR TRUMP?

DIE DUN ROOI LYN • Dit was die nouste van ontkomings, en Donald Trump, soos enige politikus, weet goed hy kan munt slaan uit die koeël wat so amper sy lewe geëis het

NET MYSELF, VOL KLEUR • Leandie se nuwe program heet Gesels – sy praat ook oor haar suksesse, haar seer, en haar groot liefde

DIE NAAM IS JOHN, JOHN DEERHUISEN • In politieke kringe trotseer hy hoogdrama, maar by die huis maak sy gesin graag grappies met hom – veral noudat hy hom tuis moet maak in sy vellies

ALLEZ, SUID-AFRIKA! • Dis tyd vir die Olimpiese Spele in Parys. Ons oë is op die 140 atlete in die SA span – en ons hoop op meer as een goue, silwer-of bronsmedalje

ONS OLIMPIESE SYFERS

Om den BRODE • Smul na HARTELUS aan hierdie verskeidenheid HEERLIKE BRODE – van plat brood en potbrood tot ’n KRUIE-ROL, kaneelrolletjies, een vol VRUGTE of een belaai met GROENTE

REGEER IN KLEUR • Moenie skrik vir kleur nie en betrek dié seisoen se aardse skakerings en helder palet in jou straatslim klerekas

WAT MAAK JOU OUD? • Daar is dele van jou liggaam wat jou ouderdom kan verraai. Hier is ’n paar wenke en planne om jou langer jonk te laat lyk

DEK ’N PLEK • Kikker jou eettafel op met dié pragtige plekmatjies

VRA VIR IRMA

MITES OOR IMMUNITEIT

SÓ STEL JY GRENSE VIR JOU OUERS • Jou ouers meng al weer in jou lewe in, selfs al is jy reeds uit die huis. Hoe kan jy grense stel sonder om hulle te vervreem?

VERRSEKER BESITTINGS WAT DIEWE BEGEER • Volgens sekuriteitsmaatskappye is elektroniese hekmotors, gasbottels en jou kar se bande en vellings hoog op diewe se lysie

JOU HUIS • Die lewe is moeilik genoeg. Hier’s wenke wat jy in die kombuis kan toepas om jou dag ’n bietjie gladder te laat loop.

JOU STERRE

Op soek na liefde op die plaas • Die tyd is weer ryp vir 10 enkellopende boere om hulle pasmaats te vind. Wie weet, dalk wag daar ’n vrugbare liefdesoes op die hoopvolles

ONTMOET DIE 10 BOERE

ONS KYK TERUG OP 15 JAAR

Vars klanke • Splinternuwe klanke van Imagine Dragons, Lana Del Rey en Quavo, asook Brendan Peyper

Nuut op die rakke • Niefiksie vir ontspanning en inligting

Gister se sonde • Elke keer wanneer Simeon sy student sien, lui ’n klokkie in sy kop. En dis nie net haar voorkoms wat iets binne hom roer nie. As hy net sy vinger daarop kan sit

TV-GIDS • Alle TV-inligting was korrek teen druktyd. By Huisgenoot maak ons seker die inligting is reg, maar TV-kanale bring dikwels veranderings aan nadat ons spertyd verstryk het.

SIR LEWIS HAMILTON

huisgenotjies • Stuur oorspronklike grappies na grappies@huisgenoot.com. Jy kry R50 vir elkeen wat ons gebruik. Sluit jou naam en kontakbesonderhede in.

RAAISELS

SLAAN STRES VIR ’N SES! • Die herfs is hier, en die nuutste Huisgenoot Blokraaie ook. Sit terug en...

Expand title description text
Frequency: Weekly Pages: 110 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Jul 25 2024

OverDrive Magazine

  • Release date: July 19, 2024

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans