Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Huisgenoot

May 16 2024
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

AFRIKAANS ENSOVOORTS

DIE RUIMTEVAARDER BUZZ ALDRIN

TOETS JOU KENNIS

CRAIG EN MERVIN PEDRO-BRITOE

FLITSVRAE: NÁDINE • Sangeres

NOODRIT VERANDER IN DOODSRIT • Hulle was op pad hospitaal toe – haar man en haar oudste dogter wat van erge maagpyn gekla het. Maar hulle het nooit daar uitgekom nie

’N SUSSIE NÁ AL DIE WAG EN SEER • Danksy ’n surrogaat kan Alvin en Anrika Bruinders uitsien na ’n sussie vir hul seuntjie. Hul dankbaarheid ken geen einde nie, want agter hulle lê 17 vergeefse IVF-pogings

OM TE WEET WAT VOORLÊ • Klein Elana is soos haar oorlede ousus met ’n seldsame genetiese longtoestand gebore en kan nie sonder ’n ventilator asemhaal nie – maar haar ouers stap die bekende pad vol moed en hoop

MY BELOFTEBABA NÁ DIE SEER • Die aktrise Carina Nel het drie miskrame in een jaar beleef, maar nou vier sy die nuwe lewetjie wat op pad is

AGTER DIE SKERMS VAN TIENERS SE ANGSKRISIS • In 2010 het iets met kinders gebeur, sê ’n nuwe boek: Die foon het hul breine begin herbedraad – met angs en depressie

Karringmelk of amasi? ALBEI! • Hoewel daar sekerlik verskille is tussen KARRINGMELK en AMASI, is daar min te onderskei wanneer jy dit gebruik om mee te kook. Kies jou romerige GUNSTELING en geniet die volgende versameling resepte

AMPER SOOS OUPA • Dit staan bekend as ‘grandpacore’ – spor tiewe truie, strepe en moulose oortrektruie vorm alles deel van hierdie gemaklike trend

GLOEI WEER • Laat ’n vel wat dof en vaal lyk, veral in die winter, weer sy glans terugkry met dié wenke

OPGE-PLUK! • Dié tuinblomme is perfek vir kleur in jou huis

VRA VIR IRMA

IS DIE 30-30-30-REËL IETS WERD?

HELP, MY KIND IS IN ’N ONGESONDE VRIENDSKAP

JOU REGTE IN ’N SAAMWOONVERHOUDING • Paartjies wat hulle in ’n saamwoonverhouding bevind, geniet nie outomaties dieselfde wetlike beskerming en regte as getroude pare nie. Hier is wat jy moet weet as jy en jou lewensmaat saamwoon

DIE DOLLE GERAAS MAAK MY GEK

JOU STERRE

Vermaak vir almal • Smullekker kos, stomende liefde en soete vergifnis op die kykspyskaart

STROOM

KYK OOK • Dié nuwe flieks wat beskikbaar is, is beslis die kyk werd.

Normani • Dis vyf jaar sedert die uitreiking van die liedjie wat van haar ’n soloster gemaak het. Nou, op haar eie tyd, is Normani se album eindelik op pad

5 DINGE WAT JY NIE VAN HAAR WEET NIE

Nuut op die rakke • Drie boeke vir jou vermaak en inligting

Doodgewoon • Die ysige Vrystaatse nag het niks op die koue oorlog in die kar nie – en in dié dooie uur wil die N1 net nie einde kry nie

BILLIE EILISH

TV-GIDS • Alle TV-inligting was korrek teen druktyd. By Huisgenoot maak ons seker die inligting is reg, maar TV-kanale bring dikwels veranderings aan nadat ons spertyd verstryk het.

huisgenotjies • Stuur oorspronklike grappies na grappies@huisgenoot.com. Jy kry R50 vir elkeen wat ons gebruik. Sluit jou naam en kontakbesonderhede in.

RAAISELS

Te veel vreemde voete

ELDERS IN DIE WÊRELD

Internasionale eer vir plaaslike omgewingsaktiviste

FILANTROOP

VYF VINNIGE VRAE

ANGELO JOHNSON • DIS GEEN GEHEIM, HY’T KELDERS VOL TALENT!

Ongewerwelde...

Expand title description text
Frequency: Weekly Pages: 102 Publisher: Media 24 Ltd Edition: May 16 2024

OverDrive Magazine

  • Release date: May 10, 2024

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans