Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Huisgenoot

Jun 06 2024
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

BREIPATRONE BY DOSYNE • Alle breiliefhebbers, hier is Huisgenoot se nuwe Brei-uitgawe. Propvol patrone om hierdie winter af te skop sodat daar iets vir elkeen in die gesin is: truie vir peuters en kleuters, volwassenes en selfs jul geliefde brakkie. Allerlei komberse en kussings is ingesluit, met selfs ’n warmwatersak en boekmuis. Daar wag soveel pret, avontuur en plesier op jou. Kry jou HG Brei nou!

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

AFRIKAANS ENSOVOORTS

DIE MUSIKANT RODRIGUEZ

TOETS JOU KENNIS

CHRISSIE CROUS OOR HAAR VERLOOFDE, HENDRIK VISSER

FLITSVRAE: MARGUERITE VAN EEDEN • Pasgetroude aktrise en ster van Huisgenoot se fliek Vergeet my nie

GESKEI VAN RUGBY • Sy was 26 jaar lank die vrou op die kantlyn – die vrou in Rassie Erasmus se lewe vol rugby. Van sy dae van oordaad tot sy Wêreldbekertrofee van oorvloed was Nicolene daar. Maar nou – ná gerugte van ’n ander vrou in sy lewe – is als verby, want die Springbokafrigter en sy vrou is geskei

WAT SÊ RASSIE?

SKOK EN GENADE • Dit was veronderstel om ’n vreugdevolle tyd te wees. ’n Wonderwerkbaba ná jare se probeerslae. En toe kom die skoknuus: ’n kankerdiagnose tydens die swangerskap …

HAAR OOG OP DIE KROON • Haar droom vir vanjaar is dalk nou van die baan, maar sy wil steeds eendag die land se eerste gestremde Mej. Suid-Afrika wees

VAN NAÏEF TOT KRAGDRAG • Meer as 30 jaar gelede het haar blou rokkie opslae gemaak. Ná haar kleretransformasie straal sy as sterk vrou

MET ’N GLIMLAG NÓG ’N GOUD • Sy het net as ’n stokperdjie begin draf, maar nou het Gerda Steyn haar gevestig as een van ons land se topatlete – en sy mik na nóg ’n Comrades-eerste en die Olimpiese Spele

OP JUL MERKE, GEREED … • Parys word die stad van liefde genoem, maar oor minder as twee maande gaan dit die stad van Olimpiese aksie wees

DIE SPELE IN SYFERS

Lieflik IN LAE • Kikker tradisionele lasagne op met hierdie maklike en KREATIEWE RESEPTE uit Sarah Wordie se nuwe boek, Between the Sheets

PA MET STYL • Sorg dat jou pa dié Vadersdag op sy beste lyk met modieuse klere en bykomstighede

PA-MPERLANG! • Wys hierdie Vadersdag hoe jy die super-pa in jou lewe waardeer. Van velsorg tot alledaagse noodsaaklikhede – hier is ’n paar geskenke wat hy sal geniet

LIEWE PA • Maak sy dag ’n pa’s-fees

VRA VIR IRMA

SPAN JOU MIKROGOLFOOND IN VIR MEER • Jou mikrogolfoond kan gebruik word vir soveel ander dinge as net kos warm maak. Hier’s ’n paar slim wenke

GENIET JOU VOORDELE

WAT JY MOET WEET OOR GEDWONGE OF VROEË AFTREDE • Onlangse navorsing wys al hoe meer werkgewers verwag van hul ouer werkers om vroeër af te tree. Ons kyk wat jy moet oorweeg as dit by vroeë aftreepakkette kom

HELP, MY TROETELDIER IS DEPRESSIEF

JOU STERRE

Wintertyd, fliektyd • Dié flieks sal jou aand opkikker met humor, inspirasie en selfs ’n bietjie grieselrigheid

FURIOSA: A MAD MAX SAGA

Early B • Die rapper van Bloemendal vermaak ons weer met sy knetterende woorde

HUISGENOOT SÊ

Nuut op die rakke • ’n Aksiebelaaide roman wat die jonges sal geniet

’N UITTREKSEL UIT EK SAL VIR JOU VEG

Die dae gaan verby • As Tante die dag begin het om stories te vertel, het die kinders om haar saamgedrom, maar nou moet iemand anders...

Expand title description text
Frequency: Weekly Pages: 102 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Jun 06 2024

OverDrive Magazine

  • Release date: May 31, 2024

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans