Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Huisgenoot

May 30 2024
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

DIE SANGERES NANA MOUSKOURI

AFRIKAANS ENSOVOORTS

TOETS JOU KENNIS

ALETTA BEARE OOR HERMAN JANSEN

FLITSVRAE: JAWAAHIER PETERSEN • Aktrise, sangeres en maatskaplike werker

MEJ. TIENER 2024: ONS PLATTELANDSE SKOONHEID • Hier is sy! Huisgenoot se rolmodel vir vandag se tieners is die mooie Carli Oosthuizen van Senekal

DIE HEL VAN SÝ LEWE • ’n Leser het aan Huisgenoot geskryf om te vertel van haar verskriklike lewe saam met ’n narsis en toe aan PIETER VAN ZYL haar ysingwekkende verhaal vertel

DIE KLUTS KWYT VIR JOU KRUISIE • ’n Logistieke nagmerrie: 3 x 30 miljoen stembriewe wat na 23 262 stemlokale versprei word, 202 500 kiesbeamptes en 60 000 telbeamptes. Ontmoet die man wat moet sorg dat die verkiesing reg verloop

‘HY BLY STEEDS ONS PA’ • Hul pa het hul ma grusaam vermoor, maar die Kannemeyerbroers het hom vergewe, want dis hul weg na vrede – en dis wat hul ma sou wou gehad het

GESOEK: ’N BABE VIR ONS • Angelique en Chad van Bikers’ Babes soek na ’n nuwe minnares om hul huweliksbed mee te deel

Romerige RISOTTO • Maak hierdie heerlike RISOTTO-VARIASIES vir knus warmte op koue wintersaande

DIE BETONOERWOUD • Wild en wakker met dierepatrone

SKONE SLAAP • Hier’s Huisgenoot se skoonheidskenner se 10 topkeuses vir ’n mooi nagrus

MY BEKER LOOP OOR • Kies uit ons gunstelinge vir hierdie seisoen

VRA VIR IRMA • Skryf gerus vir my oor jou sake van die hart of moeilike persoonlike kwessies. Ek beantwoord hier vrae en briewe van lesers en gee graag raad. Ek sal nie jou naam bekend maak nie en jou identiteit bly vertroulik. Stuur jou e-pos aan Vra vir Irma na vravirirma@gmail.com of SMS Vra vir Irma gevolg deur jou vraag na 36489.

TIEN GEBOOIE VIR GESOND EET • Daar is allerlei klein goedjies wat jy kan doen om gesonde eetgewoontes op koers te hou – en daarmee saam jou gewig. Hier’s 10 topwenke wat min inspanning verg.

WIT LEUENTJIES OOR DIE LIEFDE

MITES OOR BELASTING-VRYE SPAARGELD • ’n Belastingvrye spaarplan bied ’n baie goeie manier om te spaar, maar daar’s ’n paar mites wat mense soms afskrik

KBD VIR JOU KWALE

JOU STERRE

’n Melodie van vermaak • Kom speel, lag en raai saam in ’n splinternuwe musiekspeletjiesprogram, en stroom dié nuwe moetkyk-reekse.

Nuwe klanke • Uiteenlopende sangers bederf ons met hul nuwe musiek

Nuut op die rakke • Die wag is oor – mevrou Smit is terug

’N UITTREKSEL UIT DIE NEGE LEWENS VAN MEVROU SMIT

Tuisgebakte brood • Sy hoop haar tuin gaan blom en sommer haar liefdeslewe ook – maar dan waai die vere en vlam die humeure

TV-GIDS • Alle TV-inligting was korrek teen druktyd. By Huisgenoot maak ons seker die inligting is reg, maar TV-kanale bring dikwels veranderings aan nadat ons spertyd verstryk het.

DIE BABBELBENDE

huisgenotjies • Stuur oorspronklike grappies na grappies@huisgenoot.com. Jy kry R50 vir elkeen wat ons gebruik. Sluit jou naam en kontak besonderhede in.

RAAISELS

Die Olimpiese fakkel kom in Frankryk aan

ELDERS IN DIE WÊRELD

Hier kom die sonbesies!

RESTOUREER

FOTO VAN DIE WEEK

28 MEI 1999 – DIE LAASTE AVONDMAAL WORD WEER VERTOON

VYF VINNIGE VRAE

YG Marley • BOB...

Expand title description text
Frequency: Weekly Pages: 110 Publisher: Media 24 Ltd Edition: May 30 2024

OverDrive Magazine

  • Release date: May 24, 2024

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans