Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Huisgenoot

Jul 11 2024
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

DIE AKTRISE JOAN COLLINS

AFRIKAANS ENSOVOORTS

TOETS JOU KENNIS

AVRIL ALBETTI OOR HAAR MAN, ARIS

FLITSVRAE: SHERLIN BARENDS • KFM-omroeper en TV-aanbieder

DIESELFDE NAGMERRIE, DIEPER SNYE • Vir ’n ouma van De Doorns krap die Lauren Dickason-saak net telkens weer wonde oop wat nooit sal genees nie

JEAN DE VILLIERS SE LAASTE BRIEF AAN SY DOGTERS

HOOP EN HULP, ALTYD • Vir mense wat swaarkry, is daar altyd ’n helpende hand. Die skrywer Riette Rust is onlangs deur die ergste. In haar nuwe boek bied sy hoop

RIETTE SE RAAD

RIETTE SE LESSE

NUWE LEWE, NUWE NICOLA • Ná agt maande in die hospitaal, en ’n gesondheidstryd wat ’n groot deel van haar kinderjare gesteel het, haal sy nou verlore tyd in

GELYK DIE GROOTSTE VREUGDE EN BITTERSTE VERLANGE • Dis een jaar sedert die TVaanbieder Anzél Rabie se pa, die oud-Springbokkaptein Theuns Stofberg, oorlede is. Sy vertel van die hartseer en verlange wat haar steeds nie kan verlaat nie, maar hoe sy vreugde en betekenis kry in die wonder van ma-wees

KLEUTER SONDER ARMS ’N INSPIRASIE • Sy is dalk sonder arms gebore, maar ’n driejarige van Mokopane staan vir niks terug nie. En moenie waag om te sê sy kan dit nie self doen nie

Neus in die LUG • Moenie jou lugbraaier wegpak nie. Esther Malan het meer as 90 heerlike en heilsame geregte geskep wat die beste uit jou lugbraaier sal bring

BELAAGLIK • Lae is ’n goeie manier om warm te bly en jou uitrusting diepte te gee. Put inspirasie uit hierdie straatstylvoorkomste

KLEUR SOOS ’N STER • Helder jou hare op en onderhou dan die kleur met dié doeltreffende produkte

BOKTRUI VIR JOU BULLETJIE • ’n Klassieke truitjie kry nuwe lewe

VRA VIR IRMA • Skryf gerus vir my oor jou sake van die hart of moeilike persoonlike kwessies. Ek beantwoord hier vrae en briewe van lesers en gee graag raad. Ek sal nie jou naam bekendmaak nie en jou identiteit bly vertroulik. Stuur jou e-pos aan Vra vir Irma na vravirirma@gmail.com of SMS Vra vir Irma gevolg deur jou vraag na 36489.

KLOP DIE MIDDAGINSINKING

SÓ LEER JY JOU KINDERS RESPEK

VOLG DIÉ RIGLYNE VIR JOU KIND SE OUDERDOM

KOSTES OM JOU HUIS TE VERKOOP • Jou huis is waarskynlik meer werd as wat jy daarvoor betaal het. Maar onthou, jy as verkoper het ook uitgawes wat jy by die verkoopprys moet inreken

SWANGERSKAPDIABETES

RAAK REG ONTSLAE VAN PRODUKTE

JOU STERRE

Roei die klein jakkalsies uit! • Mike Bolhuis sit in die arbiterstoel en los geskille met ’n beslissende hand op in sy splinternuwe reeks

Op ons speellys • Franja du Plessis, Jason Derulo en Hozier se nuutste treffers laat ons heupe swaai

Nuut op die rakke • Die kuns van drama deeglik gebundel vir skoolgroepe

Tou • ’n Tronkvoël op parool en ’n baksteenharde brigadier wat om dieselfde vuur sit, is so waarskynlik soos ’n polisiekantoor met goeie koffie, maar albei verstaan iets van geregtigheid

TV-GIDS • Alle TV-inligting was korrek teen druktyd. By Huisgenoot maak ons seker die inligting is reg, maar TV-kanale bring dikwels veranderings aan nadat ons spertyd verstryk het.

KAGISO RABADA

huisgenotjies • Stuur oorspronklike grappies na grappies@huisgenoot.com. Jy kry R50 vir elkeen wat...

Expand title description text
Frequency: Weekly Pages: 102 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Jul 11 2024

OverDrive Magazine

  • Release date: July 5, 2024

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans