Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Huisgenoot

May 23 2024
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

RICHARD DEAN ANDERSON VAN MACGYVER

AFRIKAANS ENSOVOORTS

TOETS JOU KENNIS

BIANCA TERBLANCHE OOR HARRY DE VILLIERS

FLITSVRAE: MARCIEL HOPKINS • Aanbieder van Boer soek ’n vrou

AS DIE SIRENE LOEI • Die dae word ’n dwaal en die nagte onhoudbaar lank as jy wag op tekens van lewe in die puin. MEGHAN LAWRENCE was op die toneel van verskrikking en verdriet nadat ’n woonstelgebou wat in aanbou was in George ineengestort het. Teen saktyd is 61 mense uit die rommel gehaal, 32 van hulle dood. Maar 20 mense was nog vermis, en dis op nuus oor hul name wat hul naastes bly wag …

DROME IS VIR NOU • Dit was die dag wat hulle altyd sal onthou toe die Vergeet my nie-aktrise Marguerite van Eeden – Huisgenoot se eie ‘hoofmeisie’! – en Rocksolid Roy trou

NOU KÁN EK MAAR KOUD KRY • Sy longe was érg verswak en hy moes pal versigtig leef, maar nou leef dié sjef voluit – ook om hulde te bring aan die jong man met wie se longe hy nou asemhaal

Kekerertjie-LEKKERTE • Beproef hierdie heerlike resepte met KEKERERTJIES. Dis ryk aan vesel en verskeie VITAMIENE en minerale, met ’n lae glisemiese indeks wat jou langer versadig hou

KOOP KLASSIEK • Belê dié winter in staatmakers wat jy die hele seisoen by so te sê enigiets sal kan dra

KOP & KRAGTIG • Met hierdie style sal jy en jou lokke die winter aanloklik inlui

TAFELPRAATJIES • Laat jou tafel praat met hierdie pragtige tafeldoeke en tafellopers

VRA VIR IRMA

HOU JOU HUWELIK NÁ AFTREDE OP KOERS

HOE MAAK EK MY KIND KOPFIKS?

WAT MOET JY WEET OOR SKULDVERSEKERING? • As jy bates soos ’n motor of huis koop, moet jy gewoonlik kredietslewensversekering uitneem. Ons kyk hoe dit jou kan help

‘N BLOUDRUK VIR JOU BLOEDDRUK

JOU STERRE

Stroom na hartelus • ’n Plaaslike juweel van ’n komedie, sappige skandale van die Housewives en ’n moet-kyk-periodedrama

Orville Peck • Die gemaskerde countrysanger wat die wêreld laat gons, is toe ’n outjie van Jozi. Dís hoekom sy musiek ook op jou speellys moet wees

VINNIGE FEITE

Nuut op die rakke • Twee nuwe romans wat in dorre streke afspeel

Tuindoepa • Abel se tuin is nes hy daarvan hou – groen. Nou moet sy skoonma net nie daarmee kom staan en neuk nie

TV-GIDS • Alle TV-inligting was korrek teen druktyd. By Huisgenoot maak ons seker die inligting is reg, maar TV-kanale bring dikwels veranderings aan nadat ons spertyd verstryk het.

ARIANA GRANDE

huisgenotjies • Stuur oorspronklike grappies na grappies@huisgenoot.com. Jy kry R50 vir elkeen wat ons gebruik. Sluit jou naam en kontakbesonderhede in.

RAAISELS

Die Aarde se ‘tweede maan’

ELDERS IN DIE WÊRELD

Noorweë se foonverbod druk die regte knoppies

KALLIGRAFIE

VYF VINNIGE VRAE

MATTHEW VEY • DIE JONG STER SKITTER VOOR DIE KAMERA EN MIC!

DÍS COOL!

REEKS

Oseane • Ons kyk na die Aarde se watermassa, wat in vyf oseane verdeel kan word

DIE SARGASSO-SEE • Dis ’n see binne-in ’n see – die enigste see op ons planeet wat nie ’n kuslyn het nie

SPELETJIES

Hoekom grom my maag soms? • Die Babbelbende leer meer oor die spysverteringstelsel

KUIER DIE HELE JAAR DEUR!

DIE KLANK VAN SY...

Expand title description text
Frequency: Weekly Pages: 102 Publisher: Media 24 Ltd Edition: May 23 2024

OverDrive Magazine

  • Release date: May 17, 2024

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans