Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Huisgenoot

Jun 27 2024
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

AFRIKAANS ENSOVOORTS

STAR TREK SE WILLIAM SHATNER

TOETS JOU KENNIS

SUSAN EN DESMOND STEYN

FLITSVRAE: MIA SPIES • Aanbieder van Wie’s nuus? op kykNET

’N GEES VOL YSTER NÁ VOET-SLAG • Met vasbyt, geloof en oorweldigende optimisme het Edwin sy kop reggekry nadat hy sy voete verloor het. Nou pak hy die Ysterman, en hy wil hê jy moet weet jy kan ook

DAAI PLEKKIE SONDER HENNIE • Met 25 sportkroeë, vernoem na sy geliefde bulterriër, agter sy naam het Rikus de Beer van Radio Raps nou ook ’n kolletjie vrede aan die Weskus kom oopmaak

TWEE BONDELS VREUGDE, JAKKALS EN WOLF • Van wêreldreisiger tot wiegwagter – hier begin Erns se nuwe staptog as pa van ’n tweeling

SAAM REGEER: IS DIT MAAK OF BREEK? • Ons pols kenners oor die ongekende omwentelinge wat ons politieke toneel die afgelope weke beleef het met die geboorte van ’n regering van nasionale eenheid

WAT PARTY-LEIERS GESÊ HET

HUISGENOOT EISTEDDFOD 2024 IS HIER! • Eindelik is die wag verby. Die inskrywings vir Huisgenoot Eisteddfod 2024 is oop en ons spog met twee nuwe afdelings vir skoolkore en dansers

Bykos vir BRAAIVLEIS • Steek die vuur aan, dek die tafel en BEÏNDRUK jou mense met hierdie HEERLIKE bygeregte wat styl en klas aan jou tjops en boerewors gee

SIT JOU HANDE IN DIE LUG • Die modepolisie se spesiale eenheid vir stylmisdade het onder ons gunsteling-beroemdes ingeklim – sodat jy nie hoef nie

MAAK OGIES • Moenie bang wees om met grafiese oogomlyner te eksperimenteer nie – dis in!

SOETE SLAAP • Wenke om jou slaapkamer die mooiste toevlugsoord vir jou drome te maak

VRA VIR IRMA

’N SAKEPLAN VIR JOU LIEFDESLEWE

TREK SÓ JOU SUIKERTAND

WAAROM IS MY LENING AFGEKEUR? • Jou leningsaansoek is verwerp en jy probeer dadelik elders geholpe raak. Maar pasop, te veel leningsaansoeke binne ’n kort tyd kan jou na ’n risikogeval laat lyk. Vind liewer uit hoekom jou lening afgekeur is. Kom ons kyk na vyf algemene redes

RY FIETS TEEN OSTEOARTRITIS

JOU STERRE

Drama en intrige op ’n blomplaas • ’n Boeiende nuwe telenovelle, Skemergrond, wat hoofsaaklik op ’n blomplaas op ’n dorpie in die Wes-Kaap afspeel, gaan kykers vasgenael hou

ONTMOET DIE KARAKTERS

Vars enkelsnitte op ons speellys • Dié vier sangers spog met nuwe klanke in uiteenlopende genres, elk met sy eiesoortige boodskap en invloed

Nuut op die rakke • Fiksie én niefiksie wat jou aan die hart raak

’N UITTREKSEL UIT ONDER WATER

Moord op ’n seilboot • ’n Privaat speurder se hulp word ingeroep toe ’n twis op die oop see in ’n nagmerrie ontaard

Kikker op vir die koue

Lekker SLAAP!

Hierdie een is vir JOU!

BEHAAGLIK op‘n BEGROTING!

MAL oor hierdie NUWE style

Dol op hierdie VOORKOMS!

DIT GAAN ALLES OOR DIE WAARDE!

TV-GIDS • Alle TV-inligting was korrek teen druktyd. By Huisgenoot maak ons seker die inligting is reg, maar TV-kanale bring dikwels veranderings aan nadat ons spertyd verstryk het.

huisgenotjies • Stuur oorspronklike grappies na grappies@huisgenoot.com. Jy kry R50 vir elkeen wat ons gebruik. Sluit jou naam en kontakbesonderhede in.

RAAISELS

Die sardientjies loop in KwaZulu-Natal

ELDERS IN DIE...

Expand title description text
Frequency: Weekly Pages: 108 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Jun 27 2024

OverDrive Magazine

  • Release date: June 21, 2024

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans