Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Huisgenoot

May 09 2024
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

DIE OMSTREDE SIERSKAATSER TONYA HARDING

AFRIKAANS ENSOVOORTS

TOETS JOU KENNIS

MARLENE ODENDAAL OOR HAAR MAN, PIETER

FLITSVRAE: BEER ADRIAANSE • Akteur, musikant en draaiboekskrywer

ALLE GRAPPIES OP ’N STOKKIE • Pyn steel die afgelope maande Leon Schuster se lewensvreugde. Hy is pal in die bed en kan nie sonder ’n kierie stap nie. Tog is hy nie net vol klagtes nie – hy’s steeds die ene kwinkslae

PALE TOE OP SY KNIEË • Albei sy bene is onder die knie geamputeer, maar hy kap dit uit op die rugbyveld en is nou ’n ster op sosiale media

ONTWAKING NÁ DIE ONGELUK • Daryl het albei sy bene verloor toe hy voor ’n moltrein ingestap het. Nou, ná ’n transformasie, leef Aurora Brown sonder bene en as vrou

MY VREDE NÁ DIE SKEIDING • Die aktrise Zetske van Pletzen praat hartroerend oor die einde van haar huwelik, haar pad na genesing, hoe sy die humor in negatiewe kommentaar sien en haar hoop vir die toekoms

WAAR ELKE HOND SE DAG AANBREEK • By ’n spesiale skuiling in die Karoo is honde en mense ewe welkom – en dis hier waar almal wat stukkend is, weer kan hom heel word

Dié tannie kan KOOK OOK • TANNIE MARIA, amateurspeurder en hoofkarakter van die gewilde boekereeks, se genesende KOOKBOEK is eindelik hier met troostante-resepte uit die eerste vier boeke van die skrywer Sally Andrew

MA MET STYL • Geniet inkopies saam met ma vir Moedersdag

BEDERF HAAR! • Van vroeg tot laat versorg sy almal, maar sy vergeet dikwels van haar eie behoeftes. Bederf jou ma ’n bietjie met hierdie wonderlike geskenke

IETS VIR MA • Verras haar met ’n geskenk vir die huis

VRA VIR IRMA

SO VOOR DIE HAND LIGGEND, EINTLIK

LEKKER OP DIE LIPPIES • Dink jy ooit hoeveel kilojoules jy met elke drankie wegslaan?

VERHOED SÓ BETAALTWIS MET BOUERS • As jy ’n boukontrak opstel en die proses van vorderingsbetalings verstaan, kan dit probleme voorkom

HELP, DIS IBS

JOU STERRE

Drama en vurige romanses op ’n Bolandse wynplaas • e.tv bederf Afrikaanse kykers met ’n daaglikse drama

Majozi • Van Durban tot Londen, Kanada tot Dubai – Suid-Afrika se Majozi is wêreldberoemd en spog tans met ’n nuwe enkelsnit

FRANCOIS VAN COKE & MAJOZI

VYF KITSFEITE OOR MAJOZI

Nuut op die rakke • Ons stap in diep spore deur Afrika

Die groot vergeet • Oom Meintjies was altyd larger than life, maar nou is hy net ’n shell met ’n seuntjie wat wil deurbreek

NOVAK DJOKOVIC

TV-GIDS • Alle TV-inligting was korrek teen druktyd. By Huisgenoot maak ons seker die inligting is reg, maar TV-kanale bring dikwels veranderings aan nadat ons spertyd verstryk het.

huisgenotjies • Stuur oorspronklike grappies na grappies@huisgenoot.com. Jy kry R50 vir elkeen wat ons gebruik. Sluit jou naam en kontakbesonderhede in.

RAAISELS

FOSSIEL VAN ‘GROOTSTE SLANG OOIT’ IN INDIË GEVIND

ELDERS IN DIE WÊRELD

JOU DROOMWERK? ‘PIKKEWYN-POSKANTOOR’ SOEK MENSE

WOORD VAN DIE WEEK

FOTO VAN DIE WEEK

6 MEI 1994 DIE KANAALTONNEL TUSSEN ENGELAND EN FRANKRYK OPEN

VYF VINNIGE VRAE

BYE BYE, BLUEY?

TYD VIR GAMES! • Ons een gamer, Gareth Seiler, het Mario VS Donkey Kong en...

Expand title description text
Frequency: Weekly Pages: 102 Publisher: Media 24 Ltd Edition: May 09 2024

OverDrive Magazine

  • Release date: May 3, 2024

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans