Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Huisgenoot

Mar 28 2024
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

DIE SWEEFKUNSTENAAR PHILIPPE PETIT

AFRIKAANS ENSOVOORTS

TOETS JOU KENNIS

ROANNA CLOETE OOR HAAR RODNEY

FLITSVRAE: ALFRED ADRIAAN • Komediant en televisie-aanbieder

JULIUS, WAAR IS JY DAN? • Ten spyte van al die seer van die afgelope twee jaar gee Hannon Bothma steeds om vir sy vermiste vervreemde man, Julius, en wil hy hê hy moet veilig, gelukkig en oukei wees

UIT DIE KAKE VAN DIE DOOD • Toe ’n luilekker wegbreek ’n bloedige wending neem, het twee gesinne ingespring en met hand en tand teen ’n krokodil terugbaklei

MOED IN DIE ARE • Die uitdagings wat die 19-jarige Nicola al moes trotseer, slaan ’n mens stom, maar die krag en dapperheid wat haar aandryf, kry nie einde nie

IN ONS BLOED • Dié Bolandse oupa en kleinseun laat die voete jeuk oral waar hulle gaan

WAAR IS HULLE? • Die soektog na Joshlin Smith duur voort, maar nie alle sake oor vermiste mense kry ewe veel aandag nie. Daar is wel een mens wat elke saak met fokus en hoop aanpak

HIER IS DIE TOP-30! • Hulle is beeldskoon, slim en sjarmant. Hier is Huisgenoot se top-30 vir ons Mej. Tiener-kompetisie van 2024

Pronk met PERSKES • Geniet die SOET SMAAK van PERSKES as deel van die BRAAISOUS vir jou VARKSTEAKS, in SLAAI, ATJAR en BLATJANG, DEKADENTE YSLOLLIES – en daai ou GUNSTELING, BLATJANGHOENDER!

RONDOM TJALIE • Rond jou voorkoms dié seisoen af met ’n stylvolle kimono of sjaal

VOL-PUNTE • Gee ’n bietjie woema aan jou klassieke Franse manikuur

KNUS GEKUSSING • Pragtige strooikussings om jou leefruimtes op te tooi

HOE PAK ’N MENS IEMAND SE LEWE OP?

HOU JOU BANK-APP SÓ VEILIG

‘NIKSEN’: NOU MÁG JY SOMS NUTTELOOS RONDLÊ

VERMY SÓ LEEFSTYLINFLASIE • Maak daardie langverwagte verhoging geen verskil nie? Dan het jy dalk in die leefstylinflasie-slaggat getrap

VRIESPLANNE VIR OORSKIET

KAN JOU KIND MAAR KOFFIE DRINK?

JOU STERRE

Nuut op die kassie • Van skreeusnaaks tot skokkend – hierdie flieks en reekse op die kleinskerm is trots Suid-Afrikaans

Bobby van Jaarsveld • Deel in sy eerlikste en opregste rou emosies in sy jongste enkelsnit

Nuut op die rakke • ’n Tema wat jou nagmerries gee en karakters wat jou boei

Die geheim • Vandag is haar troudag. ’n Positiewe dag. Nou moet sy net van al die ou kwaad ontslae raak

RYAN GOSLING

TV-GIDS • Alle TV-inligting was korrek teen druktyd. By Huisgenoot maak ons seker die inligting is reg, maar TV-kanale bring dikwels veranderings aan nadat ons spertyd verstryk het.

huisgenotjies • Stuur oorspronklike grappies na grappies@huisgenoot.com. Jy kry R50 vir elkeen wat ons gebruik. Sluit jou naam en kontakbesonderhede in.

RAAISELS

Oorvloed van nuwe spesies diep in die see

ELDERS IN DIE WÊRELD

Somer breek aan in die Noordelike Halfrond

ARGIPEL

VYF VINNIGE VRAE

MICHEAL WARD • IN 2020 IS HY AS DIE VOORSTE OPKOMENDE AKTEUR AANGEWYS – HULLE WAS REG!

DÍS COOL!

JACK HARLOW?

Voedselgroepe • Gesonde eetgewoontes vereis dat ons kos uit al vyf die vernaamste voedselgroepe eet

WAT BETEKEN GEBALANSEERD?

KWEEK JOU EIE AARTAPPELS • Niks smaak so lekker soos iets wat jy self...

Expand title description text
Frequency: Weekly Pages: 102 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Mar 28 2024

OverDrive Magazine

  • Release date: March 22, 2024

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans