Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Huisgenoot

Apr 04 2024
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

DIE PRINS VAN PRETORIA, GLENDON McGREGOR

AFRIKAANS ENSOVOORTS

TOETS JOU KENNIS

ROCHÉ DE REUCK OOR HAAR VERLOOFDE, SHAIRWIN MOODLEY

FLITSVRAE: AMALIA UYS • Aktrise, tans te sien in Die Byl

MET DIE DOOD VAN ’N SKATRYK SKELM • Hy was dalk een van die grootste swendelaars van ons tyd, maar nou is Markus Jooste dood – sy slagoffers se vrae bly, maar sy geheime gaan saam met hom graf toe

OP DIE ROTSE WAAR ALS EINDIG • ’n Dag nadat die nuus golwe deur die land gestuur het, besoek MEGHAN LAWRENCE die plek waar Markus Jooste dood is

SING EN VERTROU • Haar tienerdrieling woon deesdae oorsee en sy het onlangs haar pa verloor, maar Nianell kon darem vir die kinders gaan kuier en het danksy haar pa ’n motto wat haar met vreugde laat leef – en nou is sy reg vir ’n nuwe avontuur

SKAAP KAN HY SKEER • Hy’t dit vir sakgeld begin doen, en nou is hy Suid-Afrika se eerste skaapskeerkoning

RUS TUSSEN STOF EN GRONDPAD • Sy was gewoond aan glans, maar nou ken die voormalige supermodel Josie Borain ’n ander tipe skoonheid. Sy het na die piepklein dorpie Vermaaklikheid getrek waar sy die natuurskoon elke dag indrink

KERRIES te kies en keur • Geurige kerries gee ’n bietjie WARMTE en geselligheid in die koeler HERFSTYD

OULAP SE ROOI… • Rooi is mooi, en deesdae ook hoog in die mode. Dis een van die seisoen se gewildste kleure. Dra hierdie uitstaankleur só

LIP-SLIM • Bloedrooi lippe is ’n vuurwarm tendens in 2024. Maar hoe vind jy die regte skakering vir jou velkleur, en wat is die beste manier om dit aan te wend?

VROLIKE VOETE • Prettige sokkies van breidraad wat pragtig gekleurde strepe vorm

VRA VIR IRMA • Skryf gerus vir my oor jou sake van die hart of moeilike persoonlike kwessies. Ek beantwoord hier vrae en briewe van lesers en gee graag raad. Ek sal nie jou naam bekendmaak nie en jou identiteit bly vertroulik. Skryf vir my by: Vra vir Irma, Posbus 1802, Kaapstad 8000 of stuur jou e-pos na vravirirma@gmail.com of SMS “Vra vir Irma” gevolg deur jou vraag na 36489.

PASSIEWE AGGRESSIE: KEN DIE KODETAAL

HULP IN NOODGEVALLE

WAT OM TE WEET OOR UITKEERPOLISSE • Uitkeerpolisse bied ’n gewilde manier om vir kinders se opvoeding te spaar, maar is dit altyd die beste keuse?

HELP JOU HOND VERSLANK

JOU STERRE

Nuwe vermaak én goue oues • Maak tyd vir ’n lagfliek, ’n spanningsvolle reeks en ’n nuwe kykNET-treffer, en moenie van die ou gunstelinge vergeet nie

Nuwe musiek • Justin Timberlake en NSYNC, Meghan Trainor en ’n plaaslike amapianotreffer versprei soos ’n veldbrand op sosiale media

Nuut op die rakke • ’n Oproep om nie langer te swyg oor geweld teen vroue nie

Lelies vir Pase • Die onthou kan jou ontglip, maar ’n oomblik van helderheid vergoed

ZENDAYA

TV-GIDS • Alle TV-inligting was korrek teen druktyd. By Huisgenoot maak ons seker die inligting is reg, maar TV-kanale bring dikwels veranderings aan nadat ons spertyd verstryk het.

huisgenotjies • Stuur oorspronklike grappies na grappies@huisgenoot.com. Jy kry R50 vir elkeen wat ons gebruik. Sluit jou naam en kontakbesonderhede in.

RAAISELS

Ramadaan 2024

ELDERS IN DIE WÊRELD • Vanjaar se Paasnaweek is van 29 Maart tot 1 April. In...

Expand title description text
Frequency: Weekly Pages: 102 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Apr 04 2024

OverDrive Magazine

  • Release date: March 28, 2024

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans